As u baie bekwaam is kontak ons gerus per epos. 
                              Rek/Wisk/Wet tutors in Pretoria/Centurion/Montana. U moet onlangs in die vakke klas geneem of gegee het.  
                              Word deel van 'n dinamiese netwerk opleidingspan en tutors in u spaartyd. Deel in die genot om ander te help. 
                              Epos ons vir meer inligting info@ekstra-klasse.co.za met u CV 
                              |