Ons kom gratis uit na u huis in meeste van Pretoria en Centurion tot 10km van enige van ons byna 40 tutors. Klasse is R220 per uur vir 10 of meer klasse in 'n jaar en tot en met graad12, - anders R270 per klas van een uur. Klasse is maandeliks vooruitbetaalbaar. Dws u betaal vooruit in die begin van elke maand vir die geskatte klasse vir die kalender maand. Inskrywings word per epos gedoen. U kies u eie klastye wat u pas en u kan selfs versoek of u graag 'n dame of man wil gebruik as tutor. Betalings is streng maandeliks vooruit.
Meeste leerders neem 1-2 klasse per week tydens skooltermyne. Vakansie klasse optioneel. U kan wel soveel as 10 klasse per week neem of selfs so min as net 1 klas elke week. Kyk gerus na ons bekostigbare tariewe. Ons help graag enige iemand om 'n blink toekoms te verseker!
Epos ons vandag by info@ekstra-klasse.co.za en vra vir 'n aansoekvorm om u eie klastye te kies! Net sekere modules (Wisk,Rek,Stats,Rekenaar) vir 1ste jaars Universiteits studente - epos die module kode met navraag. |