Plan 1:
Individuele afrigting
Tennisbane:
Rietfontein:
R390 per maand
Garsfontein/Menlopark: R1150 per kwartaal
Enige ouderdom (kinders en volwassenes)
Individuele 1:1 afrigting
30min per week |
Plan 2:
Groep afrigting
Tennisbane:
Rietfontein (semi-individu): R330/maand
Ooste (groep van 6): R600/kwartaal
Laerskool kinders
(5-13jaar)
Klein groepie van 2 kinders Rietfontein,
45min per week. Groep van 6 vir Ooste. |
Plan 3:
Semi-Individuele afrigting
Tennisbane:
Rietfontein: R290/maand (net kinders)
Garsfontein/Menlopark: R830/kwartaal
Kinders en volwassenes
Groepie van 2 kinders
30min per week |